Search form

Psalm 143:10

10U moet vir my leer om te doen wat U wil hê,

want dit is Ú wat my God is.

U is goed, U moet my op ’n gelyk pad laat loop.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index