Search form

Psalm 144:2

2Hy doen altyd wat Hy belowe het,

Hy is vir my soos ’n veilige plek in die berge,

Hy beskerm my en Hy maak my vry,

Hy is vir my soos ’n skild, ek voel veilig by Hom.

Hy maak my mense gehoorsaam aan my.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index