Search form

Psalm 21:10

10Wanneer jy by hulle kom, dan sal jy hulle doodmaak,

dit sal wees soos wanneer iets in ’n vuur brand.

Die Here is kwaad, dit is soos ’n vuur wat brand,

Hy sal hulle laat sterf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index