Search form

Psalm 22:16

16Dit voel of ek niks meer kan doen nie,

ek is soos ’n droë, stukkende kleipot,

ek is so dors dat my tong vassit bo-in my mond.

Dit voel of ek dood is en of U my op die grond laat lê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index