Search form

Psalm 22:25

25Wanneer ’n mens swaarkry,

’n mens wat homself nie kan red nie,

dan het die Here nie gemaak of dit nie belangrik is nie.

Hy het nie sy gesig weggedraai van so ’n mens nie,

Hy het gehoor toe ek geroep het

en gevra het dat Hy my moet help.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index