Search form

Psalm 22:26

26Here, U laat my ’n lied sing om U te prys

daar waar die groot gemeente bymekaar is.

Ek sal doen wat ek belowe het,

die mense wat Hom dien, sal dit sien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index