Search form

Psalm 31:22

22Ek prys die Here,

want Hy het ’n wonderwerk gedoen.

Toe mense my van al die kante aangeval het,

het Hy gedoen wat Hy belowe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index