Search form

Psalm 33:16-17

16-17Mense wen nie ’n oorlog omdat hulle perde het nie,

mense word nie vry omdat hulle perde sterk is nie.

18Nee, die Here sorg vir die mense wat Hom dien,

die mense wat glo dat Hy sal doen wat Hy belowe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index