Search form

Psalm 33:5

5Hy hou daarvan dat mense reg lewe

en dat hulle reg doen aan ander mense.

’n Mens kan oral op die aarde sien

dat Hy doen wat Hy belowe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index