Search form

Psalm 39:12

12Wanneer U ’n mens straf

oor wat hy gedoen het,

dan laat U alles verdwyn

wat vir hom kosbaar is,

dit is soos ’n mot wat klere vreet.

Ja, niemand is soos hy moet wees nie.

Sela

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index