Search form

Psalm 39:13

13Here, U moet luister na my gebed,

U moet luister hoe ek kla en sug.

U moenie maak of U nie my trane sien nie,

want ek is by U soos ’n vreemdeling,

U het vir my woonplek gegee vir ’n kort tyd,

soos vir my voorvaders.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index