Search form

Psalm 39:7

7’n Mens se lewe is soos ’n skaduwee

wat verbygaan,

hy maak hom moeg, maar hy kry niks daarvoor nie.

Hy maak baie goed bymekaar

maar hy weet nie wie dit sal kry nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index