Search form

Psalm 40:4

4Hy het vir my ’n nuwe lied laat sing,

’n lied om ons God te prys.

Baie mense het gesien wat Hy gedoen het,

en hulle het Hom gerespekteer en gedien,

hulle het geglo dat die Here hulle sal help.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index