Search form

Psalm 41:10

10Ek het gedink ’n goeie vriend sal my help,

hy het altyd saam met my geëet,

maar hy het my verraai.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index