Search form

Psalm 41:3

3Die Here sal hom beskerm

en hom laat aanhou lewe,

die Here sal hom ’n gelukkige mens maak

in hierdie land.

U sal hom nie vir sy vyande gee

sodat hulle met hom kan doen wat hulle wil nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index