Search form

Psalm 44:3

3U het self volke weggejaag

en vir u volk ’n woonplek gegee.

U het die ander volke laat swaarkry

en U het dit goed laat gaan met u volk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index