Search form

Psalm 50:22

22“Julle wat maak of daar nie ’n God is nie,

julle moet asseblief luister na wat Ek sê.

As julle dit nie doen nie,

dan sal Ek word soos ’n leeu

wat vir julle doodbyt,

en niemand sal julle red nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index