Search form

Psalm 52:10

10Maar ek?

Ek is soos ’n groen olyfboom,

ek is in die tempel.

Ek is seker dat God altyd sal doen

wat Hy belowe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index