Search form

Psalm 53:2

2Dit is dwase mense wat dink daar is nie ’n God nie.

Hulle is slegte mense, hulle doen lelike dinge

aan ander mense,

nie een van hulle doen goed nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index