Search form

Psalm 55:13

13Maar dit is nie my vyande

wat my vals beskuldig nie.

As dit my vyande was, dan sou ek dit verstaan het.

Dit is nie die mense wat my altyd gehaat het

en wat nou dink hulle is belangriker as ek nie.

As dit húlle was, dan sou ek vir hulle weggekruip het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index