Search form

Psalm 55:16

16Ek bid dat my vyande skielik moet sterf,

hulle moet nog lewe wanneer hulle afgaan

na die doderyk.

Hoekom?

Want daar is net slegte dinge

in hulle huise en hulle harte.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index