Search form

Psalm 55:20

20God sal hoor en Hy sal hulle verneder,

Hy wat Koning is van die begin af.

Sela

Hy sal dit doen, want my vyande wil nie verander nie,

hulle wil nie gehoorsaam wees aan God

en Hom dien nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index