Search form

Psalm 55:22

22Hy het mooi dinge gesê,

sy tong was so glad soos botter,

maar daar was oorlog in sy hart.

Sy woorde was sagter as olyf-olie,

maar hulle was soos swaarde

wat wil seermaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index