Search form

Psalm 55:24

24O God, U sal my vyande laat sterf,

hulle sal moet afgaan na die diepste plek

in die doderyk.

Hulle wat ander mense vermoor en bedrieg,

hulle sal sterf

voordat die helfte van hulle lewe verby is.

Ek weet dat U sal doen wat U belowe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index