Search form

Psalm 57:2

2O God, U moet genadig wees vir my,

U moet genadig wees,

want ek kom vra dat U my moet beskerm.

Ek vlug na U toe

soos kuikens onder ’n hen se vlerke in vlug

totdat die gevaar verby is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index