Search form

Psalm 57:5

5Daar is mense rondom my wat soos leeus is,

leeus wat ’n mens wil doodbyt.

Hulle tande is soos spiese

en hulle tonge is soos skerp swaarde.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index