Search form

Psalm 57:7

7My vyande wou my vang

soos ’n mens ’n voël in ’n vangnet vang,

dit het sleg gegaan met my.

Hulle het ’n gat gegrawe vir my

maar hulle het self in die gat geval.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index