Search form

Psalm 6:11

11My vyande sal nie wen nie, nie een van hulle nie,

hulle sal nie weet wat om te doen nie.

My vyande sal vinnig moet weggaan van my,

die mense sal hulle verneder.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index