9Die land Gilead is my land,
die land van Manasse is ook Myne.
Die land Efraim is vir My soos die helm
op die kop van ’n soldaat.
Die land Juda is vir My soos die septer
in die hand van ’n koning.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.