Search form

Psalm 62:5

5My vyande wil net een ding doen,

hulle wil my verneder.

Hulle hou daarvan om te lieg.

Hulle sê dat hulle my seën,

maar in hulle hart vervloek hulle my.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index