Search form

Psalm 63:2

2O God, U is my God,

ek wil naby U wees.

Ek verlang na U hier in ’n droë land,

hier is nie water nie,

en alles kry swaar om te lewe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index