5Hulle sit op plekke waar niemand hulle sien nie
en hulle skiet ’n eerlike mens
wat nie dink dat hulle dit sal doen nie.
Hulle skiet hom en hulle is nie bang nie.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.