Search form

Psalm 64:7

7en niemand kan uitvind watter slegte dinge

hulle wil doen nie.

Hulle sê: “Ons het planne gemaak,

niemand weet daarvan nie.

Niemand weet wat ’n mens dink nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index