7God laat die mense wat alleen in die wêreld is,
in ’n huis woon.
Hy bring gevangenes uit die tronk
en Hy laat dit goed gaan met hulle.
Maar mense wat opstandig is teen Hom,
moet woon op ’n kaal en droë plek.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.