Search form

Psalm 72:16

16Daar moet baie koring in die land wees,

dit moet oral groei, tot bo-op die berge,

dit moet groei soos die plante op die Libanon-berg.

Daar moet baie mense in die stede wees,

so baie soos die gras in die veld.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index