Search form

Psalm 72:17

17Mense moet die koning altyd onthou,

hulle moet sy naam onthou so lank soos daar ’n son is.

Al die volke moet weet en sê

dat dit goed gaan met hulle

omdat die koning daar is,

en hulle moet bid dat hy gelukkig sal wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index