Search form

Psalm 75:9

9Ja, daar is ’n beker in die hand van die Here,

en in die beker is wyn wat skuim

en daar is baie sterk kruie daarin.

Die Here skink die wyn

vir die mense wat verkeerd doen,

en hulle sal almal daarvan drink,

hulle sal die beker heeltemal leeg drink,

ook die stukkies wat afsak en onder in die beker lê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index