Search form

Psalm 83:15-16

15-16U moet hulle volg en jaag met u stormwind

soos vuur ’n bos laat brand,

en soos ’n vuur berge aan die brand steek.

U moet hulle skrikmaak met ’n wind

wat alles wegwaai.

17U moet hulle laat besef dat hulle sal verloor,

sodat hulle sal weet wie U is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index