Search form

Psalm 89:5

5Jy sal altyd ’n nageslag hê,

iemand van jou nageslag sal altyd koning wees.”

Sela

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index