1’n Psalm.
Julle moet vir die Here ’n nuwe lied sing,
want Hy het wonderwerke gedoen.
Hy is sterk, Hy het self oorwin,
niemand het Hom gehelp nie.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.