Search form

Openbaring 1:9

Johannes het vir Jesus Christus gesien

9Ek, Johannes, is ’n gelowige soos julle. Ek en julle kry saam swaar, God regeer oor ons almal, en ons is geduldig, soos Jesus geduldig was. Ek was ’n gevangene op die eiland Patmos omdat ek vir mense vertel het wat God en Jesus gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index