Search form

Openbaring 10:1

Die klein boekrol

1En ek het ’n ander sterk engel gesien wat afkom uit die hemel. Daar was ’n wolk rondom hom, daar was ’n reënboog bokant sy kop, sy gesig het gelyk soos die son en sy voete was soos pilare van vuur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index