Search form

Openbaring 10:10

10Ek het die klein boekrol uit die hand van die engel geneem en ek het dit geëet. Dit het so soet soos heuning gesmaak in my mond. Maar toe ek dit geëet het, het my maag bitter geword.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index