Search form

Openbaring 10:4

4Toe die donderweer sewe maal geraas het, wou ek skryf wat hulle sê. Maar Iemand het uit die hemel vir my gesê: “Jy moenie vir iemand vertel wat die sewe donderslae gesê het nie! Jy moenie dit neerskryf nie!”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index