Search form

Openbaring 11:12

12Hulle het gehoor dat Iemand hard uit die hemel roep: “Julle moet opkom hiernatoe!”

En die twee getuies het in ’n wolk opgegaan na die hemel, terwyl hulle vyande vir hulle gekyk het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index