Search form

Openbaring 11:19

19En die deure van God se tempel in die hemel het oopgegaan, en ’n mens kon die verbondskis in die tempel sien. Toe was daar weerlig en donderweer, dit het baie geraas. Daar was ook ’n aardbewing en groot stukke hael het geval.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index