Search form

Openbaring 11:9

9Mense van al die volke en stamme en tale en lande sal na hulle lyke kyk, drie en ’n half dae lank. Die mense sal sê niemand mag hulle lyke begrawe nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index