Search form

Openbaring 12:1

Die vrou en die draak

1Ek het ’n groot teken in die hemel gesien: Daar was ’n vrou. Die son was haar klere, die maan was onder haar voete, en op haar kop was ’n kroon van twaalf sterre.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index