Search form

Openbaring 12:3

3En ek het gekyk en ek het nog ’n teken in die hemel gesien: Daar was ’n groot draak! Die draak was baie rooi en hy het sewe koppe en tien horings gehad. Daar was sewe krone op sy koppe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index