Search form

Openbaring 12:5

5Die vrou het ’n seun gekry. God het besluit dat die seun die volke met ’n yster-septer moet regeer. En God het die kind vinnig weggeneem na die hemel, na God se troon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index